Hi, André. Ek wonder of ons nie familie is nie. My oupa-grootjie was Johannes Hendrik van Wyk (en sy pa was ook Johannes Hendrik van Wyk). Ek is op soek na meer inligting oor hulle - wonder of dit miskien dieselfde Johannes Hendrikke is?Gegroet.
Hi, André. Ek wonder of ons nie familie is nie. My oupa-grootjie was Johannes Hendrik van Wyk (en sy pa was ook Johannes Hendrik van Wyk). Ek is op soek na meer inligting oor hulle - wonder of dit miskien dieselfde Johannes Hendrikke is?
ReplyDeleteGegroet.